'n Volwasse aardvark met sy kleintjie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aardvark     aardvarke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aardvarkie     aardvarkies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aard•vark

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Orycteropus afer, 'n soogdier wat in Afrika voorkom en snags aktief is.

     Voorbeeldsinne

Die aardvark se voorkoms herinner aan dié van 'n vark met 'n lang snoet.

     Sinonieme

erdvark

     Vertalings

  Vertalings:    aardvark
Engels: aardvark(en)
Nederlands: aardvarken(nl) o