Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɛrˈnar]
(lêer)
Voorsetselbywoord
naar
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ernaar
Naby hiernaar
Veraf daarnaar
Betreklik waarnaar
Vraend waarnaar?
Onbepaald ergens naar
Negatief nergens naar
Universeel overal naar

  Bywoord

     Betekenisse

Na dit; daarna

     Voorbeeldsinne

«Hij keek ernaar
Hy het daarna gekyk.
«Hij keek er niet naar
Hy het nie daarna gekyk nie.

     Eienskappe

Persoonlike voornaamwoordelike bywoord
Dit vervang die kombinasie "*naar+het". Die vervanging is verplig. Die woord is skeibaar.