Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦirˈnar], [ˈɦirnar]
(lêer)
Voorsetselbywoord
naar
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ernaar
Naby hiernaar
Veraf daarnaar
Betreklik waarnaar
Vraend waarnaar?
Onbepaald ergens naar
Negatief nergens naar
Universeel overal naar

  Bywoord

     Betekenisse

Na hierdie; hierna

     Voorbeeldsinne

«Hij keek hiernaar
Hy het hierna gekyk.
«Hij keek hier niet naar
Hy het nie hierna gekyk nie.

     Eienskappe

Aanwysende voornaamwoordelike bywoord
Dit vervang die kombinasie "*naar+dit/deze". Die vervanging is nie verplig nie. Die woord is skeibaar.