naar
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | naar | nare | ||
Vergrotend | naarder | |||
Oortreffend | naarste |
- 1. Onaangename gevoel op die maag hê; siek wees; opbring/opgooi.
- 2. Aaklig, onaangenaam; nie lekker nie.
- 1. Hierdie vetkoeke het my naar gemaak.
- 2. Waarom is sommige van die beste verhale altyd oor nare goed wat met mense gebeur?
Vertalings: 1. Siek gevoel | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Aaklig/ onaangenaam | |||
---|---|---|---|
Woord |
---|
naar |
- Na; in die rigting van.
- «Hij keek naar de boom.»
- Hy het na die boom gekyk.
Voorsetselbywoord | |
---|---|
naar | |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | ernaar |
Naby | hiernaar |
Veraf | daarnaar |
Betreklik | waarnaar |
Vraend | waarnaar? |
Onbepaald | ergens naar |
Negatief | nergens naar |
Universeel | overal naar |
- Skeibare deel van 'n bywoordelike voornaamwoord: Na.
- «Die boom? Daar keek hy niet naar.»
- Daardie boom? Hy het daarna nie gekyk nie.
- Voorsetselbywoord
- Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, maar geen skeibare werkwoorde nie.
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | naar | |
Verboë | nare | |
Partitief | naars | |
Vergrotend | ||
Onverboë | naarder | |
Verboë | naardere | |
Partitief | naarders | |
Oortreffend | ||
Onverboë | naarst | |
Verboë | naarste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het naarst(e) |
- «Waarom gaan de beste verhalen altijd over iets naars dat mensen overkomt?»
- Waarom is sommige van die beste verhale altyd oor nare goed wat met mense gebeur?