Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [darˈnar]

, [ˈdarnar]

    
(lêer)
Voorsetselbywoord
naar
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ernaar
Naby hiernaar
Veraf daarnaar
Betreklik waarnaar
Vraend waarnaar?
Onbepaald ergens naar
Negatief nergens naar
Universeel overal naar

  Bywoordelike voornaamwoord

     Betekenisse

Na daardie; daarna

     Voorbeeldsinne

«Hij keek niet hiernaar, maar daarnaar
Hy het nie hierna gekyk nie, maar daarna.
«Hij keek daar niet naar
Hy het nie daarna gekyk nie.

     Eienskappe

Aanwysende bywoordelike voornaamwoord
Dit vervang die kombinasie "*naar+dat/die". Die vervanging is nie verplig nie. Die woord is skeibaar.