lekker
- Bekend uit Middelnederlands sedert 1240 in afleidings soos leckerheit (gulsigheid), sedert 1350 ook lecker (smaaklik). Dit is verwant aan die Middelnederlandse werkwoord lecken (met die tong lek)[1]
- IPA: [/ˈlɛkər/]
- lek•ker
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | lekker | |||
Vergrotend | lekkerder | |||
Oortreffend | lekkerste |
- met 'n aangename smaak
- aangenaam in die algemeen
- Dit is lekker kos!
- Dis nie lekker om jou vrou met 'n ander man te sien nie.
Vertalings: 1. met 'n aangename smaak | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. aangenaam in die algemeen | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lekker | lekkers of lekkergoed |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lekkertjie | lekkertjies |
- Soetigheid van suiker of sjokolade wat as versnapering of lekkerny genuttig word.
- Die lekker is in 'n mooi papiertjie toegedraai.
- Te veel lekkers maak jou vet.
Vertalings: lekker | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | lekker | |
Verboë | lekkere | |
Partitief | lekkers | |
Vergrotend | ||
Onverboë | lekkerder | |
Verboë | lekkerdere | |
Partitief | lekkerders | |
Oortreffend | ||
Onverboë | lekkerst | |
Verboë | lekkerste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het lekkerst(e) |
- Hulp:IPA: ['lɛkər]
- lek•ker
- lekker; met 'n aangename smaak
- «We hebben 'n lekker ijsje gegeten.»
- Ons het 'n lekker roomysie geëet.