Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oostelik     oostelike     oostelikes    
Vergrotend   oosteliker      
Oortreffend   oostelikste  
oos•te•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat betref die ooste; in die ooste geleë wees.

     Voorbeeldsinne

Florida Glen is 'n voorstad van Johannesburg, wat aan die oostelike grens van Roodepoort geleë is.

     Antonieme

westelik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: easterly(en)
Nederlands: oostelijk(nl)