Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oostelik     oostelike     oostelikes    
Vergrotend   oosteliker      
Oortreffend   oostelikste  
oos•te•li•ke
Attributiewe vorm van oostelik.
Die provinsie Oos-Kaap is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei.
westelike
  Vertalings:   
Engels: easterly(en)
Nederlands: oostelijke(nl)