Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   westelik     westelike     westelikes    
Vergrotend   westeliker      
Oortreffend   westelikste  

  Woordafbreking

wes•te•li•ke

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van westelik.

     Voorbeeldsinne

Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike horison van Monument Park.

     Antonieme

oostelike

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: westerly(en)
Nederlands: westelijke(nl)