Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   westelik     westelike     westelikes    
Vergrotend   westeliker      
Oortreffend   westelikste  

  Woordafbreking

wes•te•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat betref die weste; in die weste geleë wees.

     Voorbeeldsinne

Ook 'n tweede poging om meer westelik met behulp van 'n groot muur 'n verdedigingslinie op te trek word deur aanvalle van die Hunne verydel.

     Antonieme

oostelik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: westerly(en)
Nederlands: westelijk(nl)