Italiaans (it)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) regina regine
(met lidwoord) la regina le regine

Vroulik

  Uitspraak

IPA: [reˈʤiːna], bepaald: [lareˈʤiːna]; meervoud: [reˈʤiːne], bepaald: [lereˈʤiːne]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Koningin, regerende heerseres oor 'n monargie, koninkryk.
  2. Koningin, vrou van 'n koning.
  3. Koningin, op een na die vernaamste stuk in die skaakspel.
  4. Koningin, derde hoogste kaart in 'n pak speelkarte.

     Sinonieme

4. donna


Latyn (la)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief rēgīna rēgīnae
Genitief rēgīnae rēgīnārum
Datief rēgīnae rēgīnīs
Akkusatief rēgīnam rēgīnās
Vokatief rēgīna rēgīnae
Ablatief rēgīnā rēgīnīs

Vroulik

  Met klassieke Latynse letters

REGINA, meervoud: REGINAE

  Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn: [reːˈgʲiːna], genitief: [reːˈgʲiːnaɪ̯], akkusatief: [reːˈgʲiːnã(m)], ablatief: [reːˈgʲiːnaː]; meervoud: [reːˈgʲiːnaɪ̯], genitief: [reːgʲiːˈnaːrʊ̃(m)], datief: [reːˈgʲiːniːs], akkusatief: [reːˈgʲiːnaːs]
Afrikaanse Kerklatyn: [riˈχiə̯nɑ], genitief: [riˈχiə̯neː], akkusatief: [riˈχiə̯nɑm], ablatief: [riˈχiə̯nɑ]; meervoud: [riˈχiə̯neː], genitief: [riχiˈnɑːrœm], datief: [riˈχiə̯nis], akkusatief: [riˈχiə̯nɑs]
Italiaanse Kerklatyn: [reˈʤiːna], genitief: [reˈʤiːne], akkusatief: [reˈʤiːnam], ablatief: [reˈʤiːna]; meervoud: [reˈʤiːne], genitief: [reʤiˈnaːrum], datief: [reˈʤiːnis], akkusatief: [reˈʤiːnas]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Koningin, regerende heerseres oor 'n monargie, koninkryk.
  2. Koningin, vrou van 'n koning.
  3. Koningin, op een na die vernaamste stuk in die skaakspel.
  4. Koningin, derde hoogste kaart in 'n pak speelkarte.

     Sinonieme

4. domina