'n Roomys.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  roomys     roomyse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  roomysie     roomysies  

  Etimologie

Samestelling van room en ys.

  Uitspraak

room•ys

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) Bevrore lekkerny wat room/melkvet bevat.

     Voorbeeldsinne

Dis altyd lekker om 'n yskoue roomys op 'n warm dag te geniet.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ice cream(en)
Nederlands: roomijs(nl)
Fins: jäätelö(fi)
Sweeds: glass(sv)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor roomys.