Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  slik     —  

  Woordafbreking

slik

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Nat aangespoelde grond; fyn modder neerslag; spoelstof.

     Voorbeeldsinne

Die Vaalrivier kry sy naam van die grys kleur van sy water, veral in die vloedseisoen wanneer baie slik en sediment afgevoer word.

     Sinonieme

slib

     Vertalings

  Vertalings:    slik
Engels: silt(en)
Nederlands: slik(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord slik o

  Uitspraak

Hulp:IPA: [slɪk]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Slyk, modder
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord slik o slikken 
Verkleinwoord slikje slikjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

By laagwater droogvallende moddervlakte

     Voorbeeldsinne

«Er liepen veel steltlopers op de slikken
Daar was baie steltlopers op die moddervlakte.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord slik m — 
Verkleinwoord slikje slikjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Aksie van slikken

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van slikken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van slikken
  3. gebiedende wys van slikken

     Voorbeeldsinne

1.: Ik slik.
2.: Slik je?
3.: Slik!