'n Swartwitpens.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  swartwitpens     swartwitpense    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  swartwitpensie     swartwitpensies  

  Etimologie

Van die bok se voorkoms, swart bo met 'n wit pens onder.
swart +‎ wit +‎ pens

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Hippotragus niger, 'n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.

     Hiperonieme

Wildsbok

     Vertalings

  Vertalings:    swartwitpens
Engels sable antelope(en)
Nederlands sabelantilope(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartwitpens.