trou
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | trou |
Verlede Tyd | ek | het getrou |
- trou
- In die huwelik bevestig; in die eg verbind word.
- Ek trou op 5 September.
- «Trou is nie perdekoop nie.»
- Trou is ’n ernstige saak.
- Haastig trou bring gou berou (leer mekaar eers goed ken voor jy trou).
- «Jakkals trou met wolf se vrou.»
- Die son skyn terwyl dit reën.
- Sy trou met die handskoen (by die afwesigheid van die bruidegom).
Vertalings: trou | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
trou | troue |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
trouetjie | trouetjies |
- 'n Verbintenis eerbiedig; getrouheid; eerlikheid; standvastigheid.
- Die huwelik.
- Jy kan op jou vriende se trou reken.
- My troue is op 2 Januarie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | trou | troue | ||
Vergrotend | trouer | |||
Oortreffend | trouste |
- Lojaal; op wie mens weer opnuut 'n beroep kan doen.
- Hy is 'n troue werknemer vir sy baas.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | trou m | trous |
(met lidwoord) | le trou | les trous |
- Hulp:IPA: [tʁu]
-
(lêer)