Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voedselolie     voedselolies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voedselolietjie     voedselolietjies  

  Woordafbreking

voed•sel•olie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) 'n Soort olie wat gebruik word om kos te berei.

     Voorbeeldsinne

Gebruik 'n cholesterolvrye voedselolie in jou kos.

     Hiperonieme

olie

     Hiponieme

olyfolie‎, grondboontjieolie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: vegetable oil(en)
Nederlands: spijsolie(nl)