vuil
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | vuil | vuile | ||
Vergrotend | vuiler | |||
Oortreffend | vuilste | |||
Intensiewe vorm | ||||
moddervuil |
- vuil
- Vol stof, sweet, ens.; nie skoon of gewas nie; morsig.
- Plat; onsedelik; onrein; onwelvoeglik.
- Oneerlik; gemeen; verneuk.
- Jy kom nie met jou vuil bas in die huis nie.
- Sies, dis 'n vuil grap.
- Hy verontagsaam die reëls en speel vuil.
- Hy doen ander se vuil werk (ander se smerige take verrig).
Vertalings: vuil | |||
---|---|---|---|