Latyn (la)

  Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Bosniacus     Bosniacī  
Vroulik   Bosniaca     Bosniacae  
Onsydig   Bosniacum     Bosniaca  
Bywoord
  Bosniacē  
Verdere verbuigings: Bosniacus (verbuiging)

  Met klassieke Latynse letters

byvoeglik: manlik: *BOSNIACVS, vroulik: *BOSNIACA, onsydig: *BOSNIACVM; meervoud: manlik: *BOSNIACI, vroulik: *BOSNIACAE, onsydig: *BOSNIACA
bywoordelik: *BOSNIACE

  Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: *[bɔsˈnijakʊs], vroulik: *[bɔsˈnijaka], onsydig: *[bɔsˈnijakʊ̃(m)]; meervoud: manlik: *[bɔsˈnijakʲiː], vroulik: *[bɔsˈnijakaɪ̯], onsydig: *[bɔsˈnijaka]
bywoordelik: *[bɔsˈnijakʲeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [bosˈniːjɑkœs], vroulik: [bosˈniːjɑkɑ], onsydig: [bosˈniːjɑkœm]; meervoud: manlik: [bosˈniːjɑsi], vroulik: [bosˈniːjɑseː], onsydig: [bosˈniːjɑkɑ]
bywoordelik: [bosˈniːjɑseː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [bosˈniːakus], vroulik: [bosˈniːaka], onsydig: [bosˈniːakum]; meervoud: manlik: [bosˈniːatʃi], vroulik: [bosˈniːatʃe], onsydig: [bosˈniːaka]
bywoordelik: [bosˈniːatʃe]

     Betekenisse

  1. Bosnies, van, betreffende, behorende die Bosniërs.
  2. Bosnies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
  3. Bosnies, van, betreffende die Bosniese taal.

     Wisselvorme

Bosniensis

     Sinonieme

Bossinensis


Latyn (la)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Bosniacus Bosniacī
Genitief Bosniacī Bosniacōrum
Datief Bosniacō Bosniacīs
Akkusatief Bosniacum Bosniacōs
Vokatief Bosniace Bosniacī
Ablatief Bosniacō Bosniacīs

Manlik

  Met klassieke Latynse letters

  Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn: *[bɔsˈnijakʊs], genitief: *[bɔsˈnijakʲiː], datief: *[bɔsˈnijakoː], akkusatief: *[bɔsˈnijakʊ̃(m)], vokatief: *[bɔsˈnijakʲɛ]; meervoud: *[bɔsˈnijakʲiː], genitief: *[bɔsnijaˈkoːrʊ̃(m)], datief: *[bɔsˈnijakʲiːs], akkusatief: *[bɔsˈnijakoːs]
Afrikaanse Kerklatyn: [bosˈniːjɑkœs], genitief: [bosˈniːjɑsi], datief: [bosˈniːjɑku], akkusatief: [bosˈniːjɑkœm], vokatief: [bosˈniːjɑsə]; meervoud: [bosˈniːjɑsi], genitief: [bosnijɑˈkuə̯rœm], datief: [bosˈniːjɑsəs], datief: [bosˈniːjɑkos]
Italiaanse Kerklatyn: [bosˈniːakus], genitief: [bosˈniːaʧi], datief: [bosˈniːako], akkusatief: [bosˈniːakum], vokatief: [bosˈniːaʧe]; meervoud: [bosˈniːaʧi], genitief: [bosniaˈkoːrum], datief: [bosˈniːaʧis], akkusatief: [bosˈniːakos]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bosniër

     Wisselvorme

Bosniensis

     Sinonieme

Bossinensis