Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Diets  
Attributief   Dietse  
Partitief   Diets  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Dietse     Dietses  
Intensiewe vorm
   
IPA: [dits]
byvoeglik: predikatief: [dits], attributief: [ˈditsə], partitief: [dits]
gesubstantiveer: [ˈditsə], meervoud: [ˈditsəs]
دِیتْسْ
byvoeglik: predikatief: دِیتْسْ , attributief: دِیتْسِی , partitief: دِیتْسْ
gesubstantiveer: دِیتْسِی , meervoud: دِیتْسِسْ
byvoeglik: predikatief: Diets, Diits; attributief: Dietse, Diitse; partitief: Diets, Diits
gesubstantiveer: Dietse, Diitse; meervoud: Dietses, Diitses
  1. Van, betreffende die taal Middelnederlands.
  2. Van, betreffende die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans gesamentlik.
1. Middelnederlands
  Vertalings:    Diets
Duits: 1 mittelniederländisch(de)
Engels: 1 Middle Dutch(en)
Nederlands: 1 Middelnederlands(nl); 1, 2 Diets(nl), Duuts(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Diets      
  1. Die Nederlandse taal van ongeveer 1150 tot 1500.
  2. Nederlands, Vlaams, Afrikaans gesamentlik.
ISO/DIS 639-3: dum
1. Middelnederlands
  Vertalings:    Diets
Duits: 1 Mittelniederländisch(de)
Engels: 1 Middle Dutch(en)
Nederlands: 1 Middelnederlands(nl); 1, 2 Diets(nl), Duuts(nl)


Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Diets  
Verboë   Dietse  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Dietsen
Partitief   Diets  
Verdere verbuigings: Diets (verbuiging)
Dietsch
onverboë: Dietsch, verboë: Dietsche, partitief: Dietsch
IPA:
Nederlands: [dits], onverboë: [dits], verboë: [ˈditsə], partitief: [dits]
Belgies: [diˑts], onverboë: [diˑts], verboë: [ˈdiˑtsə], (voor klinkers en "h":) [ˈdiˑtsən]; partitief: [diˑts]
  1. Diets, van, betreffende die taal Middelnederlands.
  2. Diets, van, betreffende die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans gesamentlik.
Duuts
1. Middelnederlands
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Diets o  
Verouderde vorme
Genitief Diets  
Datief Diets(e)
  1. Diets, die Nederlandse taal van ongeveer 1150 tot 1500.
  2. Diets, Nederlands, Vlaams, Afrikaans gesamentlik.
Duuts
1. Middelnederlands