Gagaoesies
- Onbekend, moontlik verwant aan Turks oğuz ("stam").
- Ga•ga•oe•sies
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Gagaoesies | — |
- (taal) ’n Turkse taal wat in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.
- ISO 639-3: gag
- Glottolog: gaga1249
Vertalings: die taal | |||
---|---|---|---|
|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Gagaoesies | Gagaoesiese |
- Van, betreffende Gagaoesië, die Gagaoesiërs en hul taal.
Vertalings: betreffende Gagaoesië en die Gagaoesiërs | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Gagaoesies.