epifiet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
epifiet | epifiete |
- epi•fiet
- (plantkunde) 'n Plant wat op ander plante, soos bome, groei, maar geen parasiet is nie.
- Slegs tien persent van die [orgidee]spesies in Suider-Afrika groei as epifiete op bome, en is beperk tot die somerreënvalstreke van die land.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor epifiet.
- ↑ Veld & Flora, Volumes 69-71, Botanical Society of South Africa, 1983