mesofiet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mesofiet | mesofiete |
- me•so•fiet
- (plantkunde) 'n Plant wat gedy waar die waterbeskikbaarheid matig is[1]
- Mesofiete het nog xerofietese aanpassings nog hidrofiete s'n
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mesofiet | mesofiete |
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
asidofiet | epifiet | eremofiet | chasmofiet | chersofiet | halofiet | hidrofiet | kalsifiet | litofiet | mesofiet | psammofiet | psigrofiet | saprofiet | xerofiet