Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hidrofiet     hidrofiete  

  Woordafbreking

hi•dro•fiet

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) 'n Plant wat gedy waar die waterbeskikbaarheid hoog is

     Voorbeeldsinne

Suid-Afrika het hidrofiete soos die waterblommetjies wat as bredie geëet word

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hydrophyte(en)
Nederlands: hydrofyt(nl)