kalsifiet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kalsifiet | kalsifiete |
Woordafbreking
- kal•si•fiet
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) 'n Plant wat gedy waar baie kalsium in die grond voorkom[1]
Voorbeeldsinne
- Kalsifiete is nie asidofiete nie, want kalk is basies
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Verwysings