litofiet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
litofiet | litofiete |
Woordafbreking
- li•to•fiet
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) 'n Plant of ander organsime wat gedy op kale klippe
Voorbeeldsinne
- Korsmos is 'n bekende litofiet.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|