Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  halofiet     halofiete  

  Woordafbreking

ha•lo•fiet

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) 'n Soutplant wat in brakgrond of soutwater groei en daaraan aangepas is.

     Voorbeeldsinne

Mangrove, oftewel wortelbome is halofiete (soutplante) wat in tropiese kusstreke groei.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: halophyte(en)
Nederlands: halofyt(nl)

  Verwysings

  1. Huisgenoot 2105-02-05

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor halofiet.