grootpens
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
grootpens | grootpense |
- groot•pens
- Die grootpens bevat organismes wat help om plantmateriaal af te breek.
- Die enigste manier om van plastieksakke, baaltoue en ander vreemde voorwerpe in die grootpens en ruitjiespens ontslae te raak, is vir 'n veearts om 'n rumenotomie te doen en die voorwerpe fisies te verwyder.[1]
Vertalings: grootpens | |||
---|---|---|---|