m. slukderm, v. grootpens, n. ruitjiespens, b. blaarpens, l. melkpens, i. twaalfvingerige derm.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ruitjiespens     ruitjiespense  

  Woordafbreking

ruitjies•pens

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie), (biologie) Die tweede maag van 'n herkouer.

     Voorbeeldsinne

Kos word in die grootpens en ruitjiespens geberg en rondgemaal.
Die enigste manier om van plastieksakke, baaltoue en ander vreemde voorwerpe in die grootpens en ruitjiespens ontslae te raak, is vir 'n veearts om 'n rumenotomie te doen en die voorwerpe fisies te verwyder.[1]

     Sinonieme

netpens

     Vertalings

  Vertalings:    ruitjiespens
Frans: bonnet(fr), réseau(fr)
Nederlands: netmaag(nl)

  Verwysings