kunsmatig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | kunsmatig | kunsmatige | kunsmatigs | |
Vergrotend | meer kunsmatig | meer kunsmatigs | ||
Oortreffend | kunsmatigste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
kunsmatige | kunsmatiges | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | kunsmatigste | |||
Intensiewe vorm | ||||
ultrakunsmatig(e) |
- kuns•ma•tig
- IPA: [kunsmaˈtig]
- Wat nie natuurlik is nie of nie natuurlik voorkom of voortgebring kon word nie, maar wat tipies die gevolg is van een van die volgende twee moontlikhede:
- 1. (Gewoonlik) Deur die mens geskep of ontwikkel is.
- 2. (Spekulatief) Wat deur 'n ander tegnologiese wese of beskawing (moontlik buiteaards) geskep of ontwikkel is - 'n algemene tema in wetenskapfiksie.
- Die tonnelnetwerk onder die oppervlak van die planeet is kunsmatig, al weet ons nie wie dit gebou het nie.
- artifisieel
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|