Enkelvoud Meervoud
  nig     nigte  
IPA: [nəx], meervoud: [ˈnəxtə]
نِخْ , meervoud: نِخْتِی
  1. Aanspreekvorm, titel, gewoonlik voor die voornaam vir die dogter van 'n broer of suster.
  2. Aanspreekvorm, titel, gewoonlik voor die voornaam vir die dogter van 'n oom of tante.
  3. Aanspreekvorm, titel, vir 'n ouerige dame in 'n bepaalde konteks.
  Vertalings:    nig
Albanees: 1 mbesë(sq)
Bulgaars: 1 племенница(bg) (plemennica)
Duits: 1 Nichte(de); 2 Kusine(de), Base(de)
Engels: 1 niece(en); 2 cousin(en)
Grieks: 1 ανεψιά(el) (anepsiá)
Hebreeus: 1 אחיינית(he)
Iers: 1 neacht(ga)
Italiaans: 1 nipote(it)
Katalaans: 1 neboda(ca)
Nederlands: 1 nicht(nl)
Portugees: 1 sobrinha(pt)
Roemeens: 1 nepoată(ro)
Russies: 1 племянница(ru) (plemǎnnica)
Serwies: 1 сестричина(sr) (sestričina)
Sloweens: 1 nečakinja(sl)
Spaans: 1 sobrina(es)
Sweeds: 1 niece(sv)
Tsjeggies: 1 neteř(cs)
Turks: 1 yeğen(tr)