seker
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | seker | sekere | ||
Vergrotend | sekerder | |||
Oortreffend | sekerste |
-
(lêer)
- se•ker
- Van iets oortuig wees; waaraan nie getwyfel hoef te word nie.
- Die een of ander; 'n bepaalde.
- Die smous sal my seker nie indoen nie.
- Hy word deur 'n sekere siekte daarvan weerhou.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
seker |
- Vermoedelik; waarskynlik; waarvan die kanse goed is.
- Hy is seker nog by die hospitaal.
- Dis seker wat gebeur het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|