waarskynlik
-
(lêer)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | waarskynlik | waarskynlike | waarskynliks | |
Vergrotend | meer waarskynlik | meer waarskynliks | ||
Oortreffend | waarskynlikste, mees waarskynlike | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
waarskynlike | waarskynlikes | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | waarskynlikste(s) | |||
Intensiewe vorm | ||||
in alle waarskynlikheid |
- Wat verwag word; wat vermoedelik waar sal word; 'n goeie kans het om te gebeur; wat kon gewees het.
- 'n Moontlike ontwrigting van Gautrein-dienste lyk al hoe waarskynliker.[1]
- onwaarskynlik, nie sommer nie
- bes moontlik
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
waarskynlik |
- Soos verwag; wat vermoedelik waar sal word; 'n goeie kans; wat kon gebeur het.
- Die mielieprys sal waarskynlik nog slegter raak voor dit beter gaan.[2]
- seker, bes moontlik
Vertalings: | |||
---|---|---|---|