Die vastelande van Asië (bo-links), Australië (midde) en Antarktika (onder)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vasteland     vastelande  

  Etimologie

vaste +‎ land

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

vas•te•land

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (geologie)'n groot aaneenlopende landmassa

     Voorbeeldsinne

  1. Die sewe enorme landmassas wat die grooste deel van die aarde se landoppervlak opmaak word kontinente of 'vastelande genoem.[1]

     Sinonieme

Kontinent

     Antonieme

Eiland

     Hiponieme

Noord-Amerika, Suid-Amerika, Europa, Asië, Australië, Afrika, Antarktika

     Vertalings

  Vertalings:    vasteland
Engels: continent(en)
Nederlands: vasteland(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vasteland.

  Verwysings