Sien ook latin

Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
Latin

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈlætən]
Brits: [ˈlætɪn]
Amerikaans: [ˈɫætən]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Latyns, van, betreffende die Latyne.
  2. Latyns, van, betreffende, eie aan Latyn.
  3. Latyns, betreffende die Latynse alfabet.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Latin Latins

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈlætən], meervoud: [ˈlætənz]
Brits: [ˈlætɪn], meervoud: [ˈlætɪnz]
Amerikaans: [ˈɫætən], meervoud: [ˈɫætənz]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (demoniem) Latyn, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.
  2. Latynse, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Latin


  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Latyn, 'n dooie Italiese taal.


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Latin m Latins
(met lidwoord) le Latin les Latins

  Uitspraak

Hulp:IPA: [la.tɛ̃]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(demoniem) Latyn, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.


Turks (tr)

Byvoeglike naamwoord
Latin
Substantiveerde verbuigings: Latin (verbuiging)

  Uitspraak

IPA: [laˈtɪn]

  Met Arabiese letters

لاتين

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. (demoniem)Latyns, van, betreffende die Latyne.
  2. Latyns, betreffende die Latynse alfabet.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Latin Latinler
Genitief Latinin Latinlerin
Datief Latine Latinlere
Akkusatief Latini Latinleri
Lokatief Latinde Latinlerde
Ablatief Latinden Latinlerden
Verdere verbuigings: Latin (verbuiging)

  Uitspraak

IPA: [laˈtɪn], genitief: [latɪˈnɪn], datief: [latɪˈnɛ], akkusatief: [latɪˈnɪ], lokatief: [latɪnˈdɛ], ablatief: [latɪnˈdɛn]; meervoud: [latɪnˈlɛɹ], genitief: [latɪnlɛˈrɪn], datief: [latɪnlɛˈrɛ], akkusatief: [latɪnlɛˈrɪ], lokatief: [latɪnlɛrˈdɛ], ablatief: [latɪnlɛrˈdɛn]

  Met Arabiese letters

لاتين , meervoud: لاتينلر

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Latyn, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.
  2. Latynse, lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.