ghiep
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ghiep | ghiepe |
- , meervoud: :
- Wolfagtige nagdier met lang, donker maanhare en dik behaarde stert (Proteles cristatus).
- Ander meer gewestelike name vir die aardwolf of maanhaarjakkals is: erdwolf, weerwolf, nadroe, naderoe, ghaip, gheip, gheipjakkals, ghei, ghiep, ghie, ghob en neip.
Vertalings: ghiep | |||
---|---|---|---|