aardwolf
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aardwolf | aardwolwe |
- آرْدْڤَُولْفْ, meervoud: آرْدْڤَُولْڤِی
- (Verouder vir:) erdwolf
- Ander meer gewestelike name vir die aardwolf of maanhaarjakkals is: erdwolf, weerwolf, nadroe, naderoe, ghaip, gheip, gheipjakkals, ghei, ghiep, ghie, ghob en neip.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardwolf.
Vertalings: aardwolf | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aardwolf | aardwolves |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈɑːdwʊɫf], meervoud: [ˈɑːdwʊɫvz]
- Brits: [ˈɑːdwʊɫf], meervoud: [ˈɑːdwʊɫvz]
- Amerikaans: [ˈɑːɹdwʊɫf], meervoud: [ˈɑːɹdwʊɫvz]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aardwolf m | aardwolven |
Verkleinwoord | aardwolfje | aardwolfjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | aardwolfs | aardwolven |
- IPA:
- Nederlands: [ˈaːrtʋɔɫf], meervoud: [ˈaːrtʋɔɫv̊ə(n)]
- Belgies: [ˈaːʀtβɔɫf], meervoud: [ˈaːʀtβɔɫv̊ə(n)]