Enkelvoud Meervoud
  herkouer     herkouers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  herkouertjie     herkouertjies  
her•kou•er
(soogdiere) 'n Herbivoor (planteter) wat sy kos kou en herkou.
'n Herkouer se maag bestaan uit vier kompartemente: die grootpens (rumen), ruitjiespens (netpens, retikulum), blaarpens (omasum) en melkpens (abomasum).
Herkouers bring hulle pensinhoud as deel van die herkouerproses op.
  Vertalings:    herkouer
Engels: ruminator(en)
Nederlands: herkauwer(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor herkouer.