Afrikaans (af)

  Uitspraak

IPA: ['amos]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die 30ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

     Voorbeeldsinne

Alhoewel Amos uit Juda afkomstig was, het hy teen die middel van 8ste eeu v.C. as profeet teen die noordelike Israel opgetree.

     Holonieme

     Vertalings

  Vertalings:    Amos
Deens: Amos(da)
Duits: Amos(de)
Engels: Amos(en)
Fins: Aamos(fi)
Frans: Amos(fr)
Ido: Amos(io)
Italiaans: Amos(it)
Latyn: Amos(la)
Lets: Āmos(lv)
Litaus: Amoso knyga
Nederlands: Amos(nl)
Noors: Amos(no)
Pools: Księga Amosa(pl)
Portugees: Amós(pt)
Roemeens: Amos(ro)
Slowaaks: Amos(sk)
Sloweens: Amos(sl)
Spaans: Amós(es)
Sweeds: Amos(sv)
Tagalog: Amos(tl)
Tsjeggies: Ámos(cs)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Amos.