Habakuk
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Habakuk | Habakuke |
Uitspraak
- IPA: [haba'kuk]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 35ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is
Voorbeeldsinne
- Habakuk is die agste van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Habakuk | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Habakuk.