Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Jesaja     Jesajas  

  Uitspraak

IPA: [je'zaja]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die 23ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

     Voorbeeldsinne

Die boek Jesaja handel oor die tyd van Jesaja (740-690 v.C.) toe Juda en Israel gevaar geloop het om deur die Assiriërs ingeneem en in ballingskap weggevoer te word.

     Holonieme

     Vertalings

  Vertalings:    Jesaja
Deens: Esajas(da)
Duits: Jesaja(de)
Engels: Isaiah(en)
Fins: Jesaja(fi)
Frans: Isaïe(fr)
Ido: Isaias(io)
Italiaans: Isaia(it)
Latyn: Isaiae(la)
Lets: Jesaja(lv)
Litaus: Izaijo knyga
Nederlands: Jesaja(nl)
Noors: Esaias(no)
Pools: Księga Izajasza(pl)
Portugees: Isaías(pt)
Roemeens: Isaia(ro)
Slowaaks: Izaiáš(sk)
Sloweens: Izaija(sl)
Spaans: Isaías(es)
Sweeds: Jesaja(sv)
Tagalog: Isaias(tl)
Tsjeggies: Izajáš(cs)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jesaja.