Kategorie:Ergatiewe werkwoorde in Nederlands

Ergatiewe werkwoorde word saam met inergatiewe werkwoorde dikwels onoorgankelike werkwoorde genoem, maar in Nederlands is die twee groepe taamlik verskillend:

Ergatiewe werkwoorde:

  • stel prosesse voor, nie handelinge nie
    • stollen, gebeuren, beginnen
  • het geen lydende voorwerp nie
    • Het vet stolt niks
  • het geen lydende vorme
    • Het wordt gebeurd
  • neem die hulpwerkwoord zijn in die voltooide tye
    • Het vet is gestold
  • het voltooide deelwoorde wat ook naamwoordelik en attributief gebruik kan word
    • Het gestolde vet
  • het geen agens nie, maar kan wel een verklarende bepaling het, gewoonlik met van, soms met door
    • Het vet is van de kou gestold.

Werkwoorde van beweging wysig

'n Spesiale groep is die werkwoorde van beweging, wat ergatief is indien die beweging 'n proses met 'n rigting is:

  • Ik ben naar huis toe gelopen.

Hulle is inergatief indien die beweging 'n ongerigte handeling is

  • Ik heb vandaag veel gelopen

Bladsye in kategorie "Ergatiewe werkwoorde in Nederlands"

Die volgende 28 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 28.