Spreuke
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Spreuke | — |
Uitspraak
- IPA: [is'pɾɔɪke]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Twintigste boek van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Die boek Spreuke bestaan uit 'n versameling gedigte en spreuke wat bedoel is om mense te onderrig in die regte lewenshouding en lewenskuns.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Spreuke | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Spreuke.