Enkelvoud Meervoud
  Mongools    
(taal) ’n Altaïese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Mongolië (Buite-Mongolië) en die Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: mn
ISO 639-2: mon
ISO 639-3: mon

    Vertalings


Van, betreffende Mongolië of die Mongoliërs.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Mongools    Mongoolse       


Neerhalende verwysing na mense met Downsindroom.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mongools.