Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Rut     Rute  

  Uitspraak

IPA: [ʀut]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Rut is die agste boek van die Hebreeuse Bybel.

     Voorbeeldsinne

Rut vertel hoe 'n ou gebruik, dié van losser, in die vroeë geskiedenis van Israel toegepas is (om weduwees en weeskinders onder sorg te neem).

     Holonieme

Ou Testament, Bybel

     Vertalings

  Vertalings:    Rut
Deens: Ruth(da)
Duits: Ruth(de) v
Engels: Ruth(en)
Fins: Ruut(fi)
Frans: Ruth(fr) v
Ido: Ruto(io)
Italiaans: Rut(it) v
Latyn: Ruth(la) v
Lets: Rute(lv) v
Litaus: Rūtos knyga v
Nederlands: Ruth(nl) v
Noors: Rut(no)
Pools: Księga Rut(pl) v
Portugees: Rute(pt) v
Roemeens: Rut(ro) v
Slowaaks: Rút(sk) v
Sloweens: Ruta(sl) v
Spaans: Rut(es) v
Sweeds: Rut(sv) o
Tagalog: Ruth(tl)
Tsjeggies: Rút(cs)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Rut.