Nederduits
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Nederduits |
Attributief | Nederduitse |
Partitief | Nederduits |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA:
- predikatief: [ˈniə̯dərˌdœʏ̯ts], attributief: [ˈniə̯dərˌdœʏ̯tsə], partitief: [ˈniə̯dərˌdœʏ̯ts]
- predikatief: نَِیدِرْ دَُیْتْسْ , attributief: نَِیدِرْ دَُیْتْسِی , partitief: نَِیدِرْ دَُیْتْسْ
- Néderduits, attributief: Néderduitse, partitief: Néderduits
- Van, betreffende die taalgroep Nederduits.
- Van, betreffende die Nederduitsers.
- Van, betreffende die taal Nedersaksies.
- Van, betreffende die Nederduitse (Hervormde of Gereformeerde) Kerk.
- (Verouder:) van, betreffende die Nederlanders, Hollanders.
- (Verouder:) van, betreffende Nederlands, Hollands.
- 3 Nedersaksies
- 5, 6 Nederlands, Hollands
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nederduits |
- IPA: [ˈniə̯dərˌdœʏ̯ts]
- نَِیدِرْ دَُیْتْسْ
- Néderduits
- 'n Wes-Germaanse taalgroep wat Nederfrankies en Nedersaksies bevat.
- Nedersaksies
- (Verouder:) Nederlands
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nederduits.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Nederduits |
Verboë | Nederduitse (Vlaams voor klinkers en "h":) Nederduitsen |
Partitief | Nederduits' |
Verdere verbuigings: Nederduits (verbuiging) |
- IPA:
- Nederduits, van, betreffende die taalgroep Nederduits.
- Nederduits, van, betreffende die Nederduitsers.
- (Verouder:) Nederduits, van, betreffende die Nederlanders, Hollanders.
- (Verouder:) Nederduits, van, betreffende Nederlands, Hollands.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Nederduits | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Nederduits' | |
Datief | Nederduits(e) |
- Nederduitsch
- IPA:
- Nederlands: [ˈneːdərˌdœʏ̯ts, ˈneɪ̯dərˌdœʏ̯ts]
- Belgies: [ˈneːdəʀˌdœə̯ts]
- Nederduits, 'n Wes-Germaanse taalgroep wat Nederfrankies en Nedersaksies bevat.
- (Verouder:) Nederduits, Nederlands