baba
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
baba | babas |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
babetjie | babetjies |
- بَابَ , meervoud: بَابَسْ
- bába, meervoud: bábas
- Baie jong kindjie.
- Iets wat vertroetel word.
- Nadat sy die lewe aan die baba geskenk het, het Maia hom in komberse toegedraai en gaan slaap.
- Hierdie ou kar is my babatjie, dit het soveel tyd en energie gekos om hom weer aan die ry te kry.
Vertalings: baba | |||
---|---|---|---|
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | baba | baba |
Lokatief | babani | babani |
Met besitskakels: baba (possessief) |
- باب , meervoud: باب
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | baba | babalar |
Genitief | babanın | babaların |
Datief | babaya | babalara |
Akkusatief | babayı | babaları |
Lokatief | babada | babalarda |
Ablatief | babadan | babalardan |
Verdere verbuigings: baba (verbuiging) |
- بابا , meervoud: بابالر
- IPA: [bɑ'bɑ], genitief: [bɑbɑˈnɯn], datief: [bɑbɑˈja], akkusatief: [bɑbɑˈjɯ], lokatief: [bɑbɑˈdɑ], ablatief: [bɑbɑˈdɑn]; meervoud: [bɑbɑˈɫɑɹ], genitief: [bɑbɑɫɑˈrɯn], datief: [bɑbɑɫɑˈrɑ], akkusatief: [bɑbɑɫɑˈrɯ], lokatief: [bɑbɑɫɑrˈdɑ], ablatief: [bɑbɑɫɑrˈdɑn]
- (Verouder:) peder