Seevoëls langs 'n vissersboot.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  seevoël     seevoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seevoëltjie     seevoëltjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

see•voël

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) 'n Voël wat in die direkte omgewing van die see leef.

     Voorbeeldsinne

Seevoëls word, soos die naam aandui, dikwels by see gevind.

     Hiperonieme

Voël

     Hiponieme

Meeu, albatros, pikkewyn

     Vertalings

  Vertalings:    seevoël
Engels: seabird(en)
Nederlands: zeevogel(nl)