Enkelvoud Meervoud
  sweep     swepe  
IPA: [sviə̯p, sʋiə̯p], meervoud: [ˈsviə̯pə, ˈsʋiə̯pə]
سْڤَِیپْ , meervoud: سْڤَِیپِی
sweep, meervoud: swépe, swé-pe
  1. Slaanding bestaande uit 'n gedraaide of gevlegte koord of riem of vlegsel van iets aan 'n stok gebind.
  2. So 'n slaanding sonder die stok.
(Van dik dierhuid gemaak:) sambok
  Vertalings:    sweep
Bosnies: bič(bs)
Bulgaars: бич(bg) (bitsj)
Duits: Peitsche(de)
Engels: whip(en)
Esperanto: vipo(eo)
Faroëes: píska(fo)
Fins: piiska(fi)
Frans: fouet(fr)
Hongaars: ostor(hu)
Italiaans: frusta(it)
Japannees: (ja) (muchi), むち(ja) (muchi)
Kasjoebies: rëpa(csb)
Katalaans: fuet(ca)
Koreaans: 채찍(ko) (chaejjik)
Kroaties: bič(hr)
Nederlands: zweep(nl)
Pools: bat(pl)
Portugees: chicote(pt)
Russies: кнут(ru) (knoet), бич(ru) (bitsj)
Serwies: бич(sr) (bič)
Slowaaks: bič(sk)
Sloweens: bič(sl)
Spaans: látigo(es), fusta(es)
Swahili: kambaa(sw)
Sweeds: piska(sv)
Tsjeggies: bič(cs)
Turks: kamçı(tr), kırbaç(tr)
Turks (Osmaans): قامچی(osm) (kamçı), قیرباج(osm) (kırbaç)
Venda: tshimebi, tshimibi
Wit-Russies: бізун(be) (bizun), пуга(be) (puha)
Xhosa: isabhokhwe
Zoeloe: isiswebhu(zu), isampokwe(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sweep.


Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I sweep
he, she, it sweeps
Verlede Tyd swept
Verlede Deelwoord swept
Teenwoordige Deelwoord sweeping
Verdere vervoegings: sweep (vervoeging)
  1. Vee
  2. Meesleur