Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Lukas     —  

  Uitspraak

IPA: ['lukas]

  Woordafbreking

Lu•kas

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die derde boek van die Nuwe Testament in die Bybel.
  2. Manlike naam, o.a. van die evangelis wat die gelyknamige boek geskryf het.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Evangelie volgens Lukas verkondig Jesus as Verlosser, nie net van Israel nie, maar van die hele mensheid.
  2. Lukas sonder die naam apostel uit vir die besondere groep wat Jesus se eerste leerlinge geword het (vergelyk Luk. 6:12-19).

     Afkorting

Luk.

     Vertalings

  Vertalings:    Lukas
Aragonees: Lucas(an)
Armeens (Oos-): Ղուկաս(hy) (Ghukas)
Asturies: Llucas(ast)
Bosnies: Luka(bs)
Deens: Lukas(da)
Duits: Lukas(de)
Engels: Luke(en)
Esperanto: Luko(eo)
Estnies: Luukas(et)
Fins: Luukas(fi)
Frans: Luc(fr), Lucas(fr)
Galicies: Lucas(gl)
Grieks: Λουκάς(el) (Loukás)
Hawais: Luka
Hebreeus: לוקא(he) (Lūqā')
Hongaars: Lukács(hu)
Ido: Lukas(io)
Iers: Lúcás(ga)
Interlingua: Luca(ia)
Italiaans: Luca(it)
Katalaans: Lluc(ca)
Latyn: Lucas(la)
Lets: Lūka(lv)
Litaus: Lukas
Maltees: Luqa(mt)
Masedonies: Лука(mk) (Luka)
Nederlands: Lukas(nl)
Noors: Lukas(no)
Pools: Łukasz(pl)
Portugees: Lucas(pt)
Roemeens: Luca(ro)
Russies: Лука(ru) (Luka)
Serwies: Лука(sr), Luka(sr)
Siciliaans: Luca(scn)
Slowaaks: Lukáš(sk)
Sloweens: Luka(sl)
Spaans: Lucas(es)
Sweeds: Lukas(sv)
Tagalog: Lucas(tl)
Tsjeggies: Lukáš(cs)
Wit-Russies: Лука(be) (Luka)
Wolof: Luug(wo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Lukas.