'n Hart is 'n bekende simbool van liefde.
Enkelvoud Meervoud
  liefde    
lief•de
IPA: [ˈlifdə]
لِیفْدِی
liefde, liifde
Warme geneentheid; gehegtheid aan 'n persoon of saak.
Liefde is die hoogste vorm van omgee en word dikwels verwar met verliefdheid, 'n neurobiologiese verskynsel.
«Die liefde is blind.»
Mens sien nie jou geliefde se gebreke nie.
«Ou liefde roes nie.»
Ware liefde hou vir altyd en gaan nooit heeltemal weg nie.
«Van liefde en koue water leef.»
Skertsend van 'n paartjie wat baie verlief is gesê.
«As armoede by die voordeur inkom, gaan die liefde by die agterdeur uit.»
Getroude liefde dikwels verminder as armoede druk.

    Antonieme

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor liefde.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord liefde v 
Verouderde vorme
Genitief liefde 
Datief liefde
IPA: [ˈlivdə]